IPHC-E Repository System

"Wanneer hoop groei in 'n waaghalsige verbeelding": 'n pastorale blik op kuns in 'n konteks van gestremdheid

Show simple item record

dc.contributor Myburgh, J.L. (Dr.)
dc.contributor Theron, J.P.J. (Prof)
dc.creator Joubert, Maryna
dc.date.accessioned 2009-08-25T10:54:48Z
dc.date.accessioned 2024-10-18T06:56:57Z
dc.date.available 2009-08-25T10:54:48Z
dc.date.available 2024-10-18T06:56:57Z
dc.date.created 2009-08-25T10:54:48Z
dc.date.issued 2009-08-25T10:54:48Z
dc.identifier Joubert, Maryna (2009) "Wanneer hoop groei in 'n waaghalsige verbeelding": 'n pastorale blik op kuns in 'n konteks van gestremdheid, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/1604>
dc.identifier http://hdl.handle.net/10500/1604
dc.identifier.uri http://repository.iphce.org/xmlui/handle/123456789/3404
dc.description.abstract Despite legislation to the effect intended to ensure the position of the disabled in society, disabled persons still find themselves largely marginalized in the South African context. During this research a group of about twenty participants, of whom about one-half are disabled, were involved in an inclusive process of art-making. The aim of the research was to challenge the dominant discourse which holds that making art is only for the select, talented few. This research was undertaken according to the scientific guidelines of practical theology. Contextual theology was used as a starting point, with emphasis on the participatory- and narrative approaches. The characteristics of pastoral care created an atmosphere which was conducive to the disabled participants discovering and developing hope for a more rewarding future. The research culminated in an exhibition in a national museum, which could contribute to an additional dimension in the narrative of the disabled participants.
dc.description.abstract Ten spyte van wetgewing om die inklusiewe posisie van die gestremde in die samelewing te verseker, is gestremdes in die Suid Afrikaanse konteks nog grootliks gemarginaliseerd. Vanuit hierdie gemarginaliseerde posisie vind gestremdes dit moeilik en dikwels onmoontlik om hul unieke potensiaal te ontwikkel om sodoende 'n beter lewenskwaliteit lewe te vestig. 'n Groep van ongeveer twintig deelnemers, waarvan die helfte gestremd is, is tydens hierdie navorsing in 'n inklusiewe konteks van kunsmaak betrek. Die doel van die navorsing is om diskoerse uit te daag wat bepaal dat kunsmaak net vir unieke, talentvolle mense beskore was. Teen die agtergrond van 'n postmoderne epistemologie kon gestremdes sonder vooraf opgestelde reels en regulasies uiting gee aan hul verbeelding en sodoende waaghalsig wees in die proses van kunsmaak. Hierdie navorsing het plaasgevind volgens die wetenskaplike riglyne van praktiese teologie. Kontekstuele teologie is as 'n teologiese vertrekpunt gebruik, met die klem op die deelnemende en narratiewe benaderings. Sodoende is ruimte geskep vir die ontdekking sowel as die ontwikkeling van die potensiaal van die gestremde. Die eienskappe van pastorale sorg het 'n atmosfeer tydens die kunsmaaksessies geskep waarbinne die deelnemers in 'n veilige konteks hoop op 'n bykomstige realiteit en 'n beter toekoms kon ontdek en ontwikkel. Die navorsing het gekulmineer in 'n kunsuitstalling in 'n nasionale museum wat kan bydra tot 'n bykomstige dimensie in die verhaal en identiteit van die gestremdes.
dc.language en
dc.subject Disability
dc.subject Inclusive practises
dc.subject Art
dc.subject art-making
dc.subject Therapeutic art
dc.subject Identity Theology
dc.subject Contextual theology
dc.subject Liberation theology
dc.subject Feminist theology
dc.subject Theology of the disabled
dc.subject Eco-theology
dc.subject Narrative
dc.subject Postmodern
dc.subject Social construction and deconstruction
dc.subject Hope
dc.subject Reckless imagination
dc.subject Gestremdheid
dc.subject Inklusiewe praktyke
dc.subject Kuns, kunsmaak
dc.subject Terapeutiese kuns
dc.subject Identiteit
dc.subject Teologie
dc.subject Kontekstuele teologie
dc.subject Bevrydingsteologie
dc.subject Feministiese teologie
dc.subject Teologie van die gestremde
dc.subject Eko-teologie
dc.subject Narratief
dc.subject Postmoderne
dc.subject Sosiale konstruksie en dekonstruksie
dc.subject Hoop
dc.subject Waaghalsige verbeedling
dc.title "Wanneer hoop groei in 'n waaghalsige verbeelding": 'n pastorale blik op kuns in 'n konteks van gestremdheid
dc.type Dissertation


Files in this item

Files Size Format View

There are no files associated with this item.

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search IPHC-E Repository


Browse

My Account